Monday, April 7, 2014

AD & Minette {Oakfield Farm}


Wedding Date: 15 December 2013

Reception Venue:  Oakfield Farm {oakfield.co.za}

Gown:  Anel Botha Couture {anelbotha.com}

Make-up: Make-up by Lauren {makeupbylauren.co.za}

Flowers & Décor: Magnifique Floral Art {magnifiquefloralart.co.za}

Wedding Co-ordinator: Pragtige Vintage {pragtigevintage.co.za}

Music: Rhythm on Demand {rhythmondemand.co.za}



"Patrick was regtig amazing. Daar was tye wat ek so hartseer was oor my Pa wat nie meer daar is nie, en Patrick het op 'n baie stil manier dit baie mooi hanteer. Ek het gesien daar is selfs 'n sneaky foto geneem van die oomblik ;) - dit was baie spesiaal om dit tog op film te hê. Almal het hom gelove, lekker gelag vir sy maniertjies en sê-goedjies en almal was regtig baie gemaklik met hom. Elke troue het maar sy "ding" en ons is 'n spul choir-geeks (dit vang mense soms onkant) en dink hy het dit ook goed in sy stride gevat. Eks regtig so bly ons het Patrick gehad - ek haaaat foto's en hy het alles so mooi hanteer, selfs die excessive bloos. Elke bruid het so iemand nodig, veral op so dag." ~ Minnette

















No comments:

Post a Comment